VSA Ope (tennis)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die VSA Ope is 'n groot tenniskampioenskappe wat jaarliks teen die einde van Augustus in New York, VSA gehou word. Dit is die laaste Grand Slam-toernooi van die jaarlikse tennis kalender.
[wysig] Eksterne skakels
| Vooraf gegaan deur: Wimbledon |
Grand Slam Kampioenskappe Augustus-September |
Opgevolg deur: Australiese Ope |

