Drywing - Wikipedia

Drywing

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek

Drywing is die snelheid waarmee werk verrig word. Die SI-eenheid van drywing is die watt. Dit verteenwoordig die energieverbruik van een joule per sekonde. 'n Gemiddelde kragsentrale wek ongeveer 500 megawatt (MW) op. Dít beteken dat dit 500 miljoen joule energie per sekonde opwek. Die terme energie en drywing word dikwels verkeerdelik afgewissel in die geloof dat hulle dieselfde beteken.

[wysig] Sien ook

Persoonlike gereedskap
Cool lyrycs look Best Bass Guitar Forum Join Now! Nowe Forum licealistw Nowy seo katalog stron dodaj swj adres! LO dla dorosłych poznań - Efekt Cieplarniany - Najlepszy kurs języka angielskiego w Warszawie - Konrad Wallenrod streszczenie - 1987 karaoke geniusz tranzyto życzenia sylwestrowe praca Tarnów GRY